Ed is al bykans twintig jaar lank 'n maatskappyman. Sy vrou het hom gelos en hy is moeg vir sy werk vir sy gefrustreerde ambisie as skrywer en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan as om drastiese stappe te doen nie ...