Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees besef geheime agent Koos Jooste. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van die twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis.
Published Date:
10/07/2018
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm