In Die honger hart moet Julia Naude haar peetpa se ongewone voorwaarde behou om haar erfporsie te beskerm. In Deel van die pakket staan Gita van Duinen op die drumpel van ’n nuwe lewe maar is sy werklik gereed? In Verskuilde liefde ?keer dr. Edmund Wiese terug uit die buiteland en ’n onverwagse ontdekking verander sy prioriteite.
Published Date:
20/11/2017
Author:
Christine le Roux
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm