Roman oor 'n man wat in 'n emosionale krisis beland wanneer 'n boom op sy huis val en sy navorsing oor Superman vernietig. Hy probeer dit en ander dokumente uit sy verlede opdiep. Die soektog neem hom terug na die 1980s en 90s toe Suid-Afrika in oproer was.