Terwyl daar 'n kolonie op Mars gevestig word ontbrand 'n kernoorlog op Aarde wat byna alle lewe uitwis. Uiteindelik sal net een stokou ruimtetuig die terugtog Aarde toe kan aandurf die brug na Eden.
Published Date:
02/02/2002
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm