Boodskapper van die gode is ? keur uit die veelbekroonde joernalis Murray La Vita se rubrieke sketse en essays. Sy aangetrokkenheid tot dit wat ongewoon en aweregs is vind in talle van die 104 stukke in hierdie bundel neerslag.
Published Date:
19/03/2019
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm