Die lewenslustige Siem Sigerius is ’n briljante wiskundige kranige judoka rektor magnificus van die Universiteit van Enschede en daar wink ook vir hom ’n belowende toekoms in die politiek. Sy vrou sy pragtige intelligente stiefdogters en ’n gemaklike pastorale huis op die platteland voltooi die beeld van idille en sukses.