Bokveld binnekort is ’n skreeusnaakse opwindende en interessante boek wat deur meer lesers as wetenskapfiksiegeesdiftiges geniet sal word. Dit is fantasties in elke sin van die woord en is die begin van ’n belowende loopbaan vir hierdie jong skrywer. Die boek word gelyktydig in Suid-Afrika en in die Verenigde Koninkryk uitgegee.
Published Date:
01/07/2013
Publisher:
Random House (Pty) Ltd South Africa
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
146 mm x 222 mm x 15 mm