Doktor Renata Malan meet kragte met die mees gedugte moordenaar wat sy nog in haar loopbaan as forensiese sielkundige moes aankeer. Kan sy die boosheid wat in haar gene skuil gebruik om sy moordtog te stop?
Published Date:
01/07/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm