'n Kinderlose ma op 'n Griekse eiland die helder kleure vir haar oe grys. 'n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings. Op 'n brandstapel sterf 'n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Nicole Jaekel Strauss se onthutsende tweede bundel verwikkelde verhale.
Published Date:
20/02/2017
Author:
Nicole Jaekel Strauss
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm