Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die "dienende Marta" wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul maar dan deur 'n groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geinisieer) geleidelik bevry word.