In die afgelee Sneeuberge van die Oos-Kaap soek ’n groep argeoloe onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na ’n reeks rotstekeninge: ’n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle die kunswerk na ’n uitmergelende soektog vind. Hulle blydskap is egter van korte duur.