Alles begin met Anna speel af in die Vrystaat. Dit vertel ’n roerende verhaal oor drie geslagte heen vanaf die hartseer en verlies tydens die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Wereldoorlog. Die roman is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis en ondersoek eindelik waar sy die skrywer vandaan kom.