Belia 'n forensiese sielkundige werk saam met die polisie om 'n reeksmoordenaar vas te trek wat doelbewus leidrade op die misdaadtoneel laat. Later weet sy wie die volgende slagoffer is maar die moordenaar bly haar ontwyk.
Published Date:
01/05/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm