Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. U kan ook luister na hoorspele wat as MP3's ingesluit word - die radiodrama kom tot sy volle reg met Droomskip en ander radiodramas.