In 'n wereld van goeters soos BlackBerrys iPods en iPhones 'n stukkie ou tegnologie: Die bekendste wit vrou in Suid-Afrika help you om jou lewe te organiseer. Evita Bezuidenhout se oplossing vir 'n tegnologies gestremde brein is 'n notaboek wat jou sal help om jou lewe met humor en vreugde te organiseer.
Published Date:
01/04/2011
Author:
Evita Bezuidenhout
Publisher:
Random House (Pty) Ltd South Africa
Dimensions:
150 mm x 215 mm x 15 mm