Die boek is 'n samestelling van woordspeletjies soos Teiken Koderaai Woordsoek en 'n ou gunstelling Blokkiesraaisels. Dit word in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat uitgegee sodat jy gemaklik die boek in jou rugsak of strandmandjie kan gooi om ledige oomblikke met pret te vul.
Published Date:
01/12/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm