Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ân fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfotoâs en illustrasies maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken.
Published Date:
02/05/2016
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
110 mm x 165 mm x 15 mm