Sasol Eerste Veldgids tot Soog diere van Suider-Afrika bied aan die jong leser ân fassinerende blik op die diere lewe van die streek. Met behulp van volkleur fotoâs en verspreidings kaarte asook maklik leesbare teks sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene soogdierspesies in Suider-Afrika kan identifiseer.