Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied ân fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfotoâs en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer.