Feesmaal is 'n bundel kortverhale saamgestel vir gebruik in die hoer skool met die enigste maatstaf by die kies van die verhale dat hulle geniet moet word deur jong lesers. In hierdie sprankelende bundel sal leerders Afrikaans herontdek as taal wat nie alleen met die verstand nie maar ook met die hart gelees moet word.