Fado vir 'n vreemdeling is die histories-gefundeerde verhaal van die lewe en lotgevalle van Cornelis Homan. Sy lewe word egter ook in 'n groter familiekonteks geplaas sodat die leser ook die geskiedenis van sy ouers sy kinders tot by sy kleindogter die Portugese Maria Josefina de Araujo Homan leer ken.