Karel Fechter parkhoof van Etosha weet goed sy dae is getel. Hy staan in die pad van die nuwe regering se planne vir ontwikkeling en vooruitgang. Met sy Anti-Poaching Unit (APU) probeer hy sy geliefde diere beskerm onbewus oor hoe die groep oud-soldate sy opdragte uitvoer.