Liza is die dish van die skool. As jy eers in haar goeie boekies is se is die lewe een lang paartie. Van die een rave club na die ander hang Peet saam met Liza uit.
Published Date:
01/07/2004
Author:
Anne-Marie Conradie
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
131 mm x 193 mm x 15 mm