Ernst is 'n aaklige kiem 'n vreesaanjaende kiem. Die wetenskaplike wat hom ontdek het Professor Pluk is sy eerste slagoffer. Die dag toe die professor hom vir die eerste keer onder sy mikroskoop gewaar spring hy op die professor en klim tot binne-in sy brein.