Home/General Books/Meisies se dinge & enkele oorlewendes: Boek 5 - Cathy Hopkins
Description
Lucy voel 'n bietjie eenkant. Almal behalwe sy het 'n ou. Ook Tony vir wie sy so lank aan 'n lyntjie gehou het het nou iemand anders gevind. Een naweek saam met Izzie by 'n spa ontmoet Lucy toe net die regte ou. En hy is net so ingenome met haar.