Die meeste van ons het goeie rolmodelle in ons lewe. Dit kan 'n gunsteling rolprentster sanger of sportster wees. Vir sommige kan dit selfs 'n familielid of vriend wees wat ons bewonder. Vandag raak dit egter al moeiliker om goeie godvresende rolmodelle te vind.