Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk oorstuur oorgewig beseer â en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was al ding om te doen om die ellelange Camino-staptog in Spanje aan te pak â gân selfoon gân makkers net dapper en stapper. Kom stap saam!