Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is veral oor die wereld rondom hulle en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin park of veld opmerk.
Dimensions:
200 mm x 200 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
17/07/2017
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd