Home/General Books/Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie: en ander skaterlag rympies - Jaco Jacobs
Description
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ân wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ân slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde?