Kom saam met Noenie die Ngunikalfie toe hy sy maatjie die jongste Vee-reier na die biblioteek neem. Toe Noenie hom aan die opwindende wereld van lees en boeke bekend stel ontdek Vee-reier dat leer veel meer behels as net om te skree Ek weet dit! 'n Boek wat waarlik 'n liefde vir lees vier en aanmoedig.