Home/General Books/Ek sterf n duisend maal in Afrika - Christiaan Herbst
Description
As n seuntjie het ek aandgtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die groot ivoordraers.