Home/General Books/Ek Sou Graag 'n Kind Wil Opvreet - Sylviane Donnio
Description
Een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: “Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike sagte piesangs he nie?” “Nee dankie Mamma” antwoord Kareltjie. “Vandag wil ek liewer ’n kind opvreet.”