Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van die kritiek moet verlaat het die kerk in besonder die Afrikaanse kerke geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk . . .