Nadat haar vorige ou haar verkul het besluit Annabelle sy stel nie meer in ouens belang nie. Daar is baie ander dinge waaraan sy al haar tyd en aandag kan bestee. Soos haar spysenieringsbesigheid haar skoolwerk en haar kleinsussie Mila wat nog sukkel om hulle ma se dood te verwerk.
Published Date:
15/11/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm