Bella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan.
Published Date:
01/05/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
128 mm x 197 mm