Home/General Books/Eindstryd - geheime gesprekke en die einde van apartheid - Willie Esterhuyse
Description
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare.