Home/General Books/Die Einde Van Die Wereld En Hoe Om Dit TE Oorleef - Johannes de Villiers
Description
Die Maja-kalender se ons einde kom in 2012. Maar daar was al oorgenoeg ander eindes vir die wereld of die menslike beskawing voorspel. Johannes de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.