In sy tweede bundel reissketse ondersoek Andre Pretorius die afgesonderdheid en andersheid van eilande: afgelee stukkies land omring deur uitgestrekte oseane maar ook plekke wat deur hul geskiedenis of geloof of tradisie afgeskei word van die omringende wereld.