ân Baie oulike eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Al die diere op die plaas wonder aan wie die geheimsinnige eier behoort. Skielik kraak die eier en wat kom daaruit? ân Oulike klein geel eendjie! Al die diere werk saam om vir die eendjie kos bymekaar te maak.