Sasol Eerste Veldgids tot Roof voels van Suider-Afrika bied ân fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleur-fotoâs en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoels in Suider- Afrika kan identifiseer.
Published Date:
28/10/2015
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
110 mm x 165 mm x 15 mm