Aalwyne word algemeen gebruik in tuine dwarsoor die land en is gewilde 'argitektoniese plante' daar is ook 'n groeiende belangstelling in hulle medisinale en kommersiele gebruike. Daar word gekyk na onder meer klassifikasie identifikasie en hoe om tuin te maak met aalwyne.
Published Date:
03/04/2003
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Dimensions:
110 mm x 165 mm x 15 mm