Lank gelede het Mamma Eend op ân pragtige plaas gebly. Onder ân bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ân Paar dae later broei daar uiteindelik ân groot lelike eendjie uit. âJyâs nie ân eend nie!â roep Mamma Eend uit.