Zoem - Zoem! Zoem! Wat kan daardie geluid wees? Spring! Spring! - Ken hou van spring. Hy spring oral en altyd! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.