Die arme krokodil se hart is seer - hy is so alleen! Maar is jy dapper genoeg om saam met hom in die water te klim? Hierdie prettige prenteboek is gebaseer op een van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse kinderliedjies Die eensame krokodil.
Published Date:
01/09/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm