Eenkantland is 'n kennismaking met al die fasette van Namakwaland: die veld die diere streeksgeskiedenis diamantsmokkelary boerdery gunstelinggeregte rygoed gebruiksartikels snaakse gebeure en streekseie verskynsels maar bowenal met sy mense - Sandvelders Binnevelders en Boesmanlanders.