Groenkappie is op pad na Raponsie se partytjie ver weg in die woeste woud. Die pad is lank en vol gevare maar Groenkappie weet net hoe om die gevare te vermy. Op haar pad los sy sommer ân hele paar sprokieslandprobleme op â onder andere een van ân ondier met ân gebroke hart.