Fey is tegnies 'n stripper maar eentlik ook nie.Saskia is 'n hardgebakte siniese sosiale vlinder. Heleen is 'n effens naiewe geskeide kelnerin. Holderstebolder beleef hulle 'n angswekkende week waarin hulle niksvermoedend met Kaapstad se onderwereld en internasionale skurke slaags raak.