Telani is deur ân nagmerrie-ervaring met ân verbreekte verlowing en het gehoop om in Amerika ontvlugting â sowel as ân nuwe baan as arbeidsterapeut â te vind. Helaas die posisie waarvoor sy wou aansoek doen is reeds gevul. Op haar voorlaaste aand in Las Vegas ontmoet sy ân oorrompelende Afrikaanse man.