Dr. Wess Stafford deel sy eie en ander se stories en ervarings om te wys watter verskil jy kan maak ten opsigte van 'n kind se ontwikkeling. Die stories in Een minuut sal jou aanspoor om tot aksie oor te gaan of dit fisieke hulp is of die ontwikkeling van talente eiewaarde en karakter.